Tuesday, 27 March 2012

Smile jou Sorrows weg !

Sit ‘n laggie in jou daggie!!!!

Glimlag,dit is die tweede beste ding wat jou mond kan doen,so hoekom nie van oor tot oor glimlag nie?!My ouma se my nou die dag dat ek te maer vir my ouderdom is;ek is al kleinkind met hierdie riet van ‘n lyf en nog lank op my voete ook!Ek het net breed gesmile en omgedraai.Vir my word dit tog maar op ‘n gereelde basis gese,so ek is al so gewoont daar aan .Want aan pale vashou wanneer die wind sterk waai,vra maar vir my.Moenie eers laat ek julle vertel het hoe ek gestres het voor ek my matriek uitslae ontvang het nie,ek was ene bewerasies.Want ek sal tog nooit weer terug in ‘n uniform wil spring nie.Oor my dooie liggaam,ek het skool elke dag van my lewe omgebid.Aan die einde van die dag het ek tog net weer gelag oor die ligsenende goed wat in my kop gekom het voor ek die uitslae ontvang het. Lag laat my vergeet van die slegte dingetjies in die lewe,soos die krom in my tone of selfs die brrrrei in my aksent.Ons wil alles deesdae te ernstig opneem,soos wanneer my ma my aanspreek oor my kamer en dan gooi ek die deur toe.Klink dit dalk nie bekend nie?Ja,so word daar nog tonne ander dinge verkeerd opgeneem en dan loop ons vir dae kwaad vir mekaar,soms maande,selfs jare!Elke persoon is uniek,en natuurlik gaan almal verskille he,dis nou een iets wat ons moet aanvaar.Ek en my vriende stry elke liewe dag,maar tog op die einde van die dag lag ons oor die dinge waaroor ons gestry het.En as jy die dag voel dat jou glimlag te swaar is,stort daai traantjie,dis tog nie ‘n skande nie.Ek was verbaas die dag toe ek nog in graad twaalf ‘n traantjie stort,en dit toe ek van my skoolvriende afskeid moes neem.Ek sluit af deur die volgende sinnetjie aan te haal , wat die Popster Michael Jackson gesing het: ‘’smile though your heart is aching,smile even though its breaking ‘’.

Tuesday, 20 March 2012

TIPS to catch a crush

  • They wouldn't have asked you out if they didn't like you, so act the way you really are.
  • Talk to them a lot and be a little flirty
but not too obvious, then move on, and go farther, by becoming very flirty. If no response, tone it down a little bit!
  • Be nice and enhance your looks with your clothes and the hairdo, but don't overdo it.
  • The more you talk to them, the easier it'll be, and it may reach the point where you talk more personally about things. This form of feeling comfortable with someone is much needed in every relationship. Remember; love before friendship forms is just attraction, desire and lust.
  • A sense of humor is always a great way to be seen as attractive.
  • Don't let him/her control you, or else the relationship will never work.
  • Be sensitive to each others wants/needs, it'll make the relationship better.
  • Don't be two-faced, it will come back to bite you. If he/she cheats, let them go. It's just not worth it.
  • If you love the person, never let them go.

Wednesday, 14 March 2012

Dealing With Teenage Pregnancy


Teenage Pregnancies are not strange to South Africans anymore.Almost everyday a new teen becomes a mother/father.I know some people may think it is ridiculous,like this picture above,but I dont think it is.Yes a child having a child is awkward,but this is life.I have respect for Teen mothers that keep their babies.Abortion is so cruel.By keeping the baby shows me your maturity and that you're ready to face the world.

I believe it is not a sin.Babies are blessings!Do not care what the world may think,but also remember that you have a big responsibility now.xx

How To Gain Confidence Even though Your'e Battling With Acne

If your acne makes you feel less confident, you’re not alone. It’s difficult for anyone to feel relaxed and confident when they “don’t feel comfortable in their own skin,” which is an apt phrase. And when you’re suffering a breakout, it is natural to feel that everyone is as focused on your pimples as you are.
The good news is that you don’t have to live with acne—or at least, the visible breakouts. The key is to learn all you can about this chronic skin disease, so you can stay one step ahead of it. Forget about overnight cures or the quick fixes, because they invariably lead to disappointment and, many times, worse breakouts. Your best bet for consistent, long-term results is an acne-fighting maintenance-therapy system with proven acne medicines.
The sooner you can get control of your skin, the sooner your confidence will return.  But, if it seems like your acne is seriously disrupting your life or causing you to avoid social situations, reach out to a friend, family member, or a counselor.  Most people have experienced acne, and they may have good advice to help you cope. If you’re acne is serious, be sure to see a dermatologist.

Afrikaans-so na aan my hart

“left-right,skut djou biscuit”,”avokaropere mak jou hare mere”.Is dit nou Englikaans,dalk Afri-eng?Ag nieeee  want waar val djy nou uit?Mens noem dit mos Afrikaaps.’n Taal waarop talle Kapenaars verskriklik trots is,juis omdat dit deel van hul identiteit is.
Ek meen maar,huidiglik kom ek elke liewe dag met Afrikaaps te doen.Ek studeer tans in Kaapstad en die vriende wat ek hier ontmoet het is ook Afrikaaps.Skep gou die prentjie,ek gebruik Afrikaaps in my geboorte dorp Oudtshoorn.Sjoe,mense sal na my staar met piering oe.Nie omdat dit wildsvreemd vir ons is nie,maar juis omdat ons baie oplettend is wanneer dit by suiwer Afrikaans kom.Afrikaans is ‘n taal wat vir ons soos goud werd is,eintlik meer as goud,want ek glo nie dit kan met enige iets waardevol vergelyk word nie.Dit vorm ‘n deel van my identiteit.’n Taal wat ek oral saam met my sal neem,al word ek in ‘n omgewing geplaas waar daar ‘n ander taal gepraat word.Kyk net vir Charlize Theron,tot vandag kan sy nog steeds Afrikaans lees,skryf en praat.
Ek weet in die vroeer jare was daar neergesien op Afrikaans,maar huidiglik is die kanse skraler.So hoe moes ons Afrikaners nie gevoel het in die vroeer jare nie?Dis hoekom ek dink dat daar nie gediskrimineer moet word teen Afrikaaps-sprekende mense nie.Tog het Afrikaaps ‘n paar negatiewe punte.Mense skryf soos hulle praat.Dit skep soms ‘n swak lig vir die gewone Kaapenaar,omdat sommige mense wat nie van Kaapstad is of al daar gewees het altyd sal dink dat almal van Afrikaaps gebruik maak.Die gewone ou langs die pad sal se Afrikaaps is ‘n taal vir “ongeskooldes”.Ek sal se dit is stereotipering.’n Taal stel nie vir jou beperkinge nie,nog minder hou dit jou terug.Ons moet ophou mense by die baadjie oordeel.’n Taal is ‘n taal,’n aksent is ‘n aksent.Vir wie sal die dowes togaan die einde van die dag bevoordeel?Dink weer
Waar jy jou ook al bevind vandag,of wat jy vandag dra,watter aksent of taal jy praat,maak nog steeds nie van jou ‘n ander persoon nie.Aan die einde van die dag is ons tog almal gelyk in God se oe.